Oorstromings, sterk winde en weerlig vir verskeie provinsies voorspel
Waarskuwings vir oorstromings, sterk winde en weerlig is uitgereik vir Gauteng, Mpumalanga en dele van die Vrystaat.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,412 op Thursday 11 January 2024.
Waarskuwings vir oorstromings, sterk winde en weerlig is uitgereik vir Gauteng, Mpumalanga en dele van die Vrystaat.
Die polisie vermoed sy is vermoor, maar die rede daarvoor is nog onbekend.
Vier persone het gesterf toe 'n minibustaxi en sedan gisteraand reg van voor teen mekaar gebots het.
'n Ethiopiese burger is glo vir 'n tweede keer in enkele dae,by sy snoepwinkel beroof.
Modise het verduidelik die vlug na Engeland was nie van Suid-Afrika af nie, maar vanaf die VSA.
BRAMLEY, GAUTENG. – Johannesburg-nooddienste en die SAPD se reddingswerkers is Woensdag na ’n toneel van ‘n verdrinking in Bramley ontbied. Twee vroulike kerklidmate is…
Die kommissie en skole het in 2021 'n ooreenkoms aangegaan oor eksklusiewe ooreenkomste met uniformverskaffers.
Vermeende selfoonrowers is gistermiddag na bewering deur die slagoffer se man geskiet.
Gr. 8-leerders wat weens spasie-tekort nie by Hoërskool Birchleigh geplaas kan word nie gaan glo by laerskole in die omgewing geplaas word.