Afrikaans
Jannie Weideman tydens ‘plaasaanval vermoor’ – verdagtes vandag in hof
Die polisie sluit nie die moontlikheid uit nie dat daar met verdere ondersoek meer aanklagte in verband met die plaasaanval teen hierdie twee verdagtes…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,412 op Thursday 11 January 2024.
Die polisie sluit nie die moontlikheid uit nie dat daar met verdere ondersoek meer aanklagte in verband met die plaasaanval teen hierdie twee verdagtes…
'n Polisie-offisier van die Valke is geskiet, gesteek en na dae in 'n oop veld gevind.
’n Ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie is in die verdagtes se besit gevind.
Inwoners het die reuk as soortgelyk aan gas, olie, sulfaat en brandende bande beskryf.
Hy was kaalvoet en beide sy hande en voete was met kabels vasgebind.
Terwyl paramedici nog op die een ongelukstoneel besig was, is hulle na ’n ander ongelukstoneel by die M7-Waksleighweg-kruising ontbied.