Is jou Nuwejaarsvoorneme om meer te reis?
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,413 op Friday 12 January 2024.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
'n Tienerseun het vermoedelik verdrink toe 'n stroom hom meegesleur het.
Dis onbekend hoe en wanneer die vlieënier vrygelaat is.
Invest in the safety and convenience your home deserves
Setshwantsho is die hoofverdagte in haar seun se moord en die dood van haar man en dogters word ook ondersoek.
'n Sakeman wat na bewering ontvoer is, is binne 24 uur deur die polisie opgespoor.
'n Plaasvoorman is na bewering Sondagaand deur vier plaasaanvallers ingewag en tydens 'n skietery gewond.
'n Polisielid wat in 'n video-opname wat versprei word 'n sak graan vir privaat gebruik agter in 'n polisievangwa sit, word ondersoek.
Drie kinders is dood nadat hulle Woensdag bewusteloos in 'n toe voertuig gevind is.
Die kleuter se liggaam is in die veld, naby die plaaspad tussen Kareelaagte en Deelpan, ontdek.