VSA val nog Hoethi-teikens in Jemen aan
Amerika se weermag het gesê die Hoethi-vuurwpyle is ’n gevaar vir hulle vloot en vragskepe in die gebied.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,419 op Thursday 18 January 2024.
Amerika se weermag het gesê die Hoethi-vuurwpyle is ’n gevaar vir hulle vloot en vragskepe in die gebied.
Peten-Amun se mummie sal in die 2024/2025- finansiële jaar na Egipte teruggestuur word.
Iran het gesê die aanvalle volg na die terreurgroep Jaish al-Adl se aanvalle op Iranse polisie.
Na bewering het ses rowers Dinsdagaand drie werknemers van 'n gastehuis op Musina beroof.
Paramedici wat na 'n noodoproep gehaas het, is glo Woensdagoggend in die ambulans aangehou en beroof.
Die twaalf passasiers het geringe tot matige beserings opgedoen.
Navorsing aan die Universiteit van die Witwatersrand het in 2022 aangedui dat Suid-Afrikaners meer geneig tot depressie en angs is as meeste inwoners van…
Mbali Frazer, KZN se LUR vir Onderwys, het gesê die klasse het gelukkig geen skade gekry nie, dus sal die leerders kan skoolgaan.
Daar word geglo dat Williams van hulp kan wees met inligting oor ’n beweerde verkragtingsvoorval wat op 21 Oktober 2023 plaasgevind het.