Bestel jou vleis aanlyn by iBEEF
Laai die iBEEF-toep af op die Google Play Store of App Store nou.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,425 op Wednesday 24 January 2024.
Laai die iBEEF-toep af op die Google Play Store of App Store nou.
Die verdagte is onder polisiebewaking in die hospitaal nadat hy homself om die lewe probeer bring het.
"The question is why the SGB did not undertake any fundraising or maintenance efforts before resorting to these drastic measures."
'n Konfrontasie het tydens 'n optog van boere en die Bittereinders met die polisie uitgebreek.
Ian Cameron van Action Society sê die polisie is waarskynlik die grootste verskaffer van onwettige vuurwapens.
Beweerde afpersers wat sake-eienaars glo 'n "beskermingsfooi" gevra het, is vasgetrek.
Boer Ignus Ferreira van Boer Soek 'n Vrou-2015 is Sondag oorlede.
'Die bejaarde vrou is Maandag vir mediese hulp na 'n plaaslike hospitaal geneem, waar sy aan haar beserings gesterf het.
'n Tienerseun wat op Vishoekstrand van die rotse die see ingeduik het, het gesterf.
'n Man wat sy vrou in die teenwoordigheid van hul seun verkrag het is tot 15 jaar direkte tronkstraf gevonnis.