Vacancy: Digital Sales Specialist
Are you a driven and dynamic individual with a passion for sales? Think Media is seeking a digital sales specialist to join our team…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,437 op Monday 5 February 2024.
Are you a driven and dynamic individual with a passion for sales? Think Media is seeking a digital sales specialist to join our team…
Pandey het in die video gesê: “Nou praat ons almal skielik oor servikale kanker, nè?” en dat sy “trots” is oor wat die nuus…
Dit is die eerste jaar wat die kategorie Beste Afrika-optrede by die toekennings gevoeg is.
Die verhoor binne 'n verhoor is om te besluit of die beskuldigdes se skulderkennings in die moordsaak gebruik kan word.
Vrydag se aanval was ’n antwoord op volgehoue aanvalle op Amerikaanse weermagbasisse.
Hy is ook skuldig bevind aan ontsnapping terwyl hy verhoorafwagtend was in twee van hierdie sake.
Die sonvis is met deskundige hulp uit die droëdok gelig om na die oseaan te kan terugkeer.
'n Gr. 6-leerder is dood toe hy Donderdagmiddag op pad huis toe uit 'n skoolbus geval het, en die agterwiele oor hom gery het.
'n Tienerseun wat Donderdag as vermis aangemeld is se liggaam is Sondagoggend aan die voet van 'n krans gevind.
'n Kleuterdogter en haar ma is Saterdag doodgeskiet voordat die pa die wapen op homself gerig en sy eie lewe geneem het.