Juffrou geskors wat glo leerlinge ‘ape’ noem
Die onderwyseres het glo drie leerlinge ape genoem na hulle na bewering ontwrigtend was in die klas.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,445 op Tuesday 13 February 2024.
Die onderwyseres het glo drie leerlinge ape genoem na hulle na bewering ontwrigtend was in die klas.
Sewe persone, onder wie 'n polisiekonstabel en 'n verdagte, is dood toe 'n Toyota-bakkie van die polisie en 'n Renault-sedan Sondagoggend vroeg op die…
Drie atlete het die kwalifiserende marathon onder iemand anders se naam gehardloop.
Bongani Ntanzi het beweer hy is nie tydens sy inhegtenisneming op 16 Junie 2020 bewus gemaak van sy regte nie.
'n Ma en seun, Britse burgers, wat in die VK vir verskeie beweerde aanklagte gesoek word, is in onderskeidelik Constantia en Seepunt in hegtenis…
'n Pasgebore babaseun is vanoggend vroeg by die voetgangersingang van Mount Road-polisiestasie aangetref.
Twee van die bemanningslede en nog ’n onbekende passasier is ook oorlede.
Dit volg na fase 6-beurtkrag verlede week ingestel is toe verskeie opwekkingseenhede buite werking was.
Finnair sal vanaf Februarie vir 'n tydperk vrywillige passasiers en hul handbagasie vir datadoeleindes weeg.
'n Man is Vrydag in 'n blyplek vir rugsaktoeriste in Groenpunt doodgesteek.