Afrikaans
Kommer oor moorde in Limpopo
Die polisie se provinsiale kommissaris in Limpopo het 'n ondersoek beveel nadat onophoudelike moordsake aangemeld word.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,451 op Monday 19 February 2024.
Die polisie se provinsiale kommissaris in Limpopo het 'n ondersoek beveel nadat onophoudelike moordsake aangemeld word.
Twee persone is dood toe die minibustaxi waarin hulle gery het teen 'n muur gebots het.
Volgens ooggetuieverslae het die kassier en die klant ’n woordewisseling gehad.
Mauritius se weerdiens monitor die beweging van Djoungou.
Volgens inligting is die huis totaal verwoes.
“Daar was niks. Toe bou ons Sterredak-teater in vier tot vyf weke, spesiaal vir die APPEL-vertoning."
Sy het vroeër aangekondig dat sy tussendeur doeke en bababottels in die regisseurstoel van die rolprent Die som van twee ingeskuif het.