Leef die luukse lewe in die Chery Tiggo 8 Pro Max
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,455 op Friday 23 February 2024.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Die sogenaamde vakansieswendelaar, Francois Swart, verskyn weer vandag in Modimolle in die hof.
Dit is byna ’n jaar nadat die DA voorheen uitgelig het dat die aanleg heeltemal vervalle is.
Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
Altesaam 18 gesoekte misdadigers is by hulle onderskeie huise vasgetrek.
'n Ma wat glo Sondag besope was, het haar seun (6) geslaan en hy het gesigsbeserings opgedoen.
'n Vrou en 11 medepligtiges is vir beweerde bedrog met vals bankrekeninge in Rosedale vasgetrek.
'n Kêrel wat sy minderjarige meisie swanger gemaak het, moet 'n jaar vir statutêre verkragting in die tronk uitdien.
'n Man is beseer toe 'n werkskollega per ongeluk met 'n watertenkwa oor hom gery het.