Bina die hond sterf glo as gevolg van luislang
Bina die narkotiese-opsporingshond van Ellisras is vermoedelik deur 'n luislang doodgemaak.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,458 op Monday 26 February 2024.
Bina die narkotiese-opsporingshond van Ellisras is vermoedelik deur 'n luislang doodgemaak.
Hulle het ook gesê die opwekkingskapasiteit behoort teen Woensdag te verbeter.
'n Verdagte wat Sondagoggend sy vrou en kinders gevange gehou het, het 'n familievriend en drie polisielede gewond, waarna hy homself oorgegee het.
'n Babaseun is gisteroggend met behulp van polisielede langs die pad gebore.
Fritz Smit en Luan Lauwrens is onderskeidelik in die gesig en been geskiet toe booswigte Saterdagoggend op hulle geskiet het.
SUID-AFRIKA. – Natasha Joubert (26), Mej. Suid-Afrika 2023, het die naweek aan Enrico Vermaak verloof geraak. Joubert het die goeie nuus op sosiale media…
Die landsvlag op die belt is nie ’n presiese weergawe van die Suid-Afrikaanse landsvlag nie, maar het dieselfde kleure.
Omdat Peel en Lau die beoordelaars kon flous, gaan hulle na Las Vegas waar hulle deel van Penn en Teller se towerkuns-vertoning by die…
Square was na bewering saam met sy vriende by die swembad toe hulle later opgemerk het dat hy weg is.
Verskeie ooggetuies het Noa as die laaste persoon by die slagoffer geïdentifiseer.