Bejaarde vermoor in huis gevind
'n Bejaarde man wat nie gisteroggend by die kerk opgedaag het nie, is dood in sy kombuis aangetref.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,465 op Monday 4 March 2024.
'n Bejaarde man wat nie gisteroggend by die kerk opgedaag het nie, is dood in sy kombuis aangetref.
Die organisasie het gesê hulle wag vir goedkeuring om ‘n 20% aandeel in die kommersiële regte tot die Springbokke aan die Amerikaanse Ackerley Sports…
Dit word geglo die man het tussen 17:00 en 18:00 oorboord geval en “man overboard”-alarm is gemaak.
Sy voertuig het glo tussen die metrobrug se pilare vasgesit en hy het verdrink.
Jou gedagtes besit die vermoë om jou werklikheid te vorm.
Medelye stroom na bekende traumachirurg se dood in.
Die KwaZulu-Natalse gesondheids-LUR, Nomagugu Simelane, het gesê mense moet goeie higiëne toepas en as hulle simptome het, moet hulle hospitaal of kliniek toe gaan.
Hy het gesê die NVG moet sê wie in sy kabinet het hulle beveel om die sake te stop wat na hulle verwys is.
Die brandstofprys sal amptelik op 6 Maart aangepas word.
'n Struweling het tussen skoonpa en skoonseun ontstaan en die haelgeweer het glo afgegaan en die skoonseun gewond.