‘Ontvoerde’ sakeman steeds gesoek
Die polisie in die Oos-Kaap is steeds op soek na 'n sakeman wat glo Vrydagoggend buite sy winkel ontvoer is.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,465 op Monday 4 March 2024.
Die polisie in die Oos-Kaap is steeds op soek na 'n sakeman wat glo Vrydagoggend buite sy winkel ontvoer is.
Hamas het sover geweier om die welstand van individuele gyselaars te bespreek tot die terme vir hulle vrystelling bekend is.
Soos wat die ondrsoek verskerp, dring die polisie op verantwoordelike sosialemedia gebruik aan.
'n Bejaarde egpaar is in die vroeë oggendure op hulle plaas in die Vrystaat aangeval.
Sy gelisensieerde vuuwapen is gekonfiskeer en sal ballisties ondersoek word.
Swaar reën, weerlig, sterk wind en hael word voorspel vir dele van die Kaapse Wynland en Overbergdistrikte.
Die tiener het glo die ongeluk, waarby nege voertuie betrokke was, by ’n kruising veroorsaak.
Die medikasie en toerusting van sowat R50 000 is tydens 'n deursoeking deur 'n sekuriteitsbeampte in haar voertuig se kattebak gevind.
Die naam is afkomstig van krokodille omdat hulle beide op land en in water kan beweeg.
In die video kan gesien word hoe sy self haar mure verf en naaimasjien uithaal om gordyne te maak.