Regter beslis Donderdag oor skulderkennings in Meyiwa-saak
Twee van die verdagtes het beweer hulle is aangerand tot hulle skuld erken het vir die moord op Senzo Meyiwa.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,473 op Tuesday 12 March 2024.
Twee van die verdagtes het beweer hulle is aangerand tot hulle skuld erken het vir die moord op Senzo Meyiwa.
Volgens die SAPD wil dit voorkom of die oorledene ’n paar keer daardie dag vanaf die boot in die water gespring het om af…
Die staatsaanklaer sal na verwagting binnekort die formele aansoek vir hulle uitlewering aan Suid-Afrika oorhandig.
'n Sakerower wat Vrydagoggend deel van 'n beweerde roof by 'n spazawinkel was, is binne ure deur GPF-patrolleerders vasgetrek.
Uitstel: die stille moordenaar van produktiwiteit. Ons was almal al daar. Of dit nou is om deur sosiale media te blaai, na Netflix te…
’n Hittegolf word vir die Noord-Kaap, Noord-Wes, Vrystaat en Oos-Kaap voorspel.
Die beampte is geïdentifiseer na ’n forensiese analise op die rekenaar gedoen is wat gebruik is om die lyste te lek.
'n Kleutermeisie is glo Saterdag terwyl sy met ander kinders gespeel het deur twee jong seuns verkrag.
Die NWU het vroeër aangekondig Christie word op vyf aanklagte van wangedrag aangekla.
Anthony het sonder sukses teen die krokodil geveg en selfs sy vingers in die krokodil se oë gedruk.