Dewald Pretorius (14) van Brakpan is vermis
Hy het ’n groen top, swart hemp en pienk broek aangehad.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,473 op Tuesday 12 March 2024.
Hy het ’n groen top, swart hemp en pienk broek aangehad.
Die liggaam van 'n Reaction Unit South Africa-beampte is Sondag in 'n digte bos langs 'n pad ontdek.
'n Voertuig is Sondagaand meters ver teen 'n wal af, waarna die bestuurder bevry moes word.
Makate beweer hy het die idee vir Please Call Me uitgedink toe hy by Vodacom gewerk het en is nooit daarvoor betaal nie.
Die oorledene is in die kamer op die bed met 'n steekwond aan sy linkerbobeen aangetref.
Cena se verskyning was ‘n verwysing na die kaalnaeler wat tydens die 46ste Oscars op die verhoog gestorm het.
Kate het gister om verskoning gevra vir die manipulasie van die foto en het gesê sy was die een wat die foto gemanipuleer het.
'n Pa het na bewering eers sy kleuterdogter en daarna homself gehang. Hulle liggame is Sondagoggend ontdek.
Laai nou die iBEEF-toep af van die Google Play Store of App Store.