Pasop vir dokter Google
Professionele gesondheidsorgverskaffers het die nodige opleiding en ondervinding om simptome korrek te interpreteer en die regte diagnose te maak.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,482 op Thursday 21 March 2024.
Professionele gesondheidsorgverskaffers het die nodige opleiding en ondervinding om simptome korrek te interpreteer en die regte diagnose te maak.
'n Verdagte is Maandag vir die besit van ongeslypte diamante in Mahikeng Mall in hegtenis geneem.
Altesaam 12 verdagtes is vir die beweerde besit van gouddraende materiaal en oortreding van die immigrasiewet in hegtenis geneem.
Brandbestryders het deurnag op die toneel gebly om te verhoed dat die brand nie weer aktief raak nie.
Gesamentlike operasies het Dinsdag op verskeie persele op Secunda en Bethal tot sukses gelei met beslagleggings en inhegtenisnemings in verband met beweerde dwelmvervaardiging.
“Die lewe is 'n reis. Dit het opdraandes en afdraandes, somer-, herfs-, winter- en lente-seisoene."
Die Valke het heftig in 'n verklaring kapsie gemaak teen implikasie in R4 m. se diefstal.
Een luisteraar is van mening: “Die 'song' maak my hart sommer vol hoop vir ons pragland.”
'n Verdagte het gesterf nadat hy en sy makker van diefstal beskuldig en glo aangerand is. Drie verdagtes is in hegtenis geneem en gaan…
Elba het gesê hy werk om die Sherbro-eiland in ’n eko-vriendelike slimstad te verander.