Twee seuns dood in staaltrommel gevind
Twee seuns, bure van mekaar, is glo Donderdag vir 'n paar uur in 'n ouer suster se sorg gelaat. Hulle is later dood in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,483 op Friday 22 March 2024.
Twee seuns, bure van mekaar, is glo Donderdag vir 'n paar uur in 'n ouer suster se sorg gelaat. Hulle is later dood in…
'n Man is kritiek beseer en na 'n mediese fasiliteit gevlieg nadat hy teen 'n pilaar van die La Mercy-brug gebots het.
Twee vermeende dwelmgebruikers is gistermiddag glo deur onbekende verdagtes in 'n kamer doodgeskiet.
Die man is oorlede kort na hy na 'n privaat hospitaal geneem is.
Nthabiseng Motsoaosile se broer het glo haar moord waar sy verskeie kere met 'n byl gekap was, gesien gebeur. Haar moordenaar is glo deur…
'n Verdagte wat met 'n storingstoestel en vuurwapen met afgevylde reeksnommer gevind is, verskyn vandag vir sy borgaansoek in die hof.
'n Besending dagga is deur polisielede by die Oshoek-grenspos onder 'n vrag hout op 'n vragmotor onderskep.
Drie verdagtes is na 'n wenk aan die polisie met skedule 5-medikasie in hulle besit in hegtenis geneem.
Op die foto’s spog Leandi met plaaslike handelsmerke wat sy aanhet.
Drie verdagtes wat vermoedelik huurmoordenaars is, is Donderdagmiddag tydens 'n skietery met die polisie dood.