Nuusflits Uitgawe 1,486 — Monday 25 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,486 op Monday 25 March 2024.
Is jou sekuriteitstelsel ‘n stoel voor die deur?
Skakel ons vandag by 083 533 3224 of 066 003 7453 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir 'n GRATIS kwotasie.
Vyf sterf toe aardbewing Papoea-Nieu-Guinee tref
Geen tsoenami-waarskuwing is vir Australië uitgereik nie.
VSA gaan miljoene aan SA skenk vir geveg teen TB
Suid-Afrika is een van die lande met die hoogste TB-syfers.
Vermy die besige dorp en bestel jou vleis op die iBEEF-toep
Laai nou die iBEEF-toep af van die Google Play Store of App Store. #Beefmaster #Kimberley #Bloemfontein #Pretoria #bestbeef #geskenke #lovewhatwedo #beefmastersa *ADVERTENSIE Lees ook:…
Toyota bied nou koeëlbestande pakket vir Hilux-bakkies aan
Die nuwe pakket sal die bakkies beskerm teen verskeie vuurwapens insluitend R1’s, R5’we en AK47's.
Polisielede red peuter uit brandende ‘shack’
Vier polisielede het Saterdag 'n peuter wat glo deur die ma se kêrel aangehou is en die shack met hulle binne-in aan die brand…
A-lotto-Post
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Duis ultricies lacus sed turpis…
Joshlin Smith-saak – nog ‘n verdagte laat vaar borgaansoek
Nog 'n verdagte wat glo by die Joshlin Smith-saak betrokke is, het haar borgaansoek laat vaar.
Petrolprys styg moontlik in April
Die petrolprys sal dalk met minder styg as wat vroeër die maand voorspel is.