Oud-Bok-breier verskyn in hof
'n Voormalige Bok-breier het verlede week op aanklagte van poging tot seksuele aanranding, asook crimen injuria in die Malmesbury-streekhof verskyn.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,486 op Monday 25 March 2024.
'n Voormalige Bok-breier het verlede week op aanklagte van poging tot seksuele aanranding, asook crimen injuria in die Malmesbury-streekhof verskyn.
Frankryk het die besluit geneem na die dreigemente teen hulle land en die Isis-groep verantwoordelikheid vir die aanval geneem het.
Dit wil voorkom of Naka die vermeende inbrekers verhoed het om die huis te betree.
Die Sussexe het in die verklaring gesê hulle “wens Kate en die gesin gesondheid in privaatheid en vrede toe”.
Stephan Grobler het hom Vrydag aan die polisie oorhandig na die Valke lasbriewe vir sy en Markus Jooste se inhegtenisnemings uitgereik het.
Die wenners sal op 15 April 2024 aangekondig word.
Vier mans is gister in hegtenis geneem na hulle glo na Oekraïne probeer vlug het.
'n Verdagte is met sy voertuig opgespoor nadat hy glo 'n man gestamp en van die toneel weggejaag het.
Die verdagte pa wat glo na 'n rusie met sy babaseun in 'n rugsak die huis uit is, is in aanhouding.
Die Denners was by toe die ballon, wat nog helium in gehad het, ’n perfekte landing gemaak het.