Stad Tshwane in gesprek met Kollonade-winkelsentrum oor openbare vervoer
Die Stad van Tshwane het met die bestuur van die Kollonade-winkelsentrum oor die akkommodering van publieke vervoer begin praat.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,487 op Tuesday 26 March 2024.
Die Stad van Tshwane het met die bestuur van die Kollonade-winkelsentrum oor die akkommodering van publieke vervoer begin praat.
Maak vanaand heerlike Lemon & Herb Marinated Lamb. Lemon & Herb Marinated Lamb – iBeef *ADVERTENSIE Lees ook: Beefmaster het die lekkerste vleis vir…
Daar is waarskynlik nog mense in die rivier.
Die gereelde besoek van passasierskepe is ’n reuse- finansiële inspuiting vir die plaaslike ekonomie van Mosselbaai.
Altesaam 50 nuwe polisievoertuie is in Limpopo aan onder andere die GPF, speurders en verskeie eenhede oorhandig om dienslewering te bevorder.
Die Kuruman-boorgat, wat sowat 2 km van Die Oog is, se water is egter skoon.
Die firma sal die uitslae van die Olimpiese en Paralimpiese Spele byna onmiddellik aan die media stuur tydens die Spele.
These new candidates are diverse in race, gender, and skill, and come from a variety of different backgrounds and professional careers.
Die MK-party het ’n memorandum aan die FNB oorhandig waarin hulle eis Zuma se rekeninge moet "heropen" word.
'n Susterskind van 'n man wat Vrydag doodgesteek is, is vir sy moord in hegtenis geneem.