Ses vermiste vissermanne veilig gevind
Ses vissermanne wat Sondag as vermis aangemeld is, is na drie dae ongeveer 128 km suid-oos van Kaappunt ongedeerd gevind.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,487 op Tuesday 26 March 2024.
Ses vissermanne wat Sondag as vermis aangemeld is, is na drie dae ongeveer 128 km suid-oos van Kaappunt ongedeerd gevind.
'n Aanval op dr. Michael Isabelle en 'n skietery het in die spreekkamer uitgebreek.
Die regter in die verkiesinghof het gesê die ANC se aansoek het geen basis nie en hulle aansoek is afgekeur.
Premier Nomusa Dube-Ncube het gesê ’n bewusmakingsveldtog sal gereël word om mense oor pienkoog op te voed.
Dit volg na die kolleges nie van 2020 af geouditeerde finansiële state ingedien het nie.
'n Pediater is volgens kol. Robert Netshiunda Vrydagaand met wat soos aanrandingsmerke en 'n skietwond lyk in die kattebak van haar voertuig aangetref.
Grobler moet Maandae en Vrydae aan die Brooklyn-polisiestasie rapporteer.
In die episode van 12 Maart van die Late Show het Colbert ‘n grap gemaak oor Hanbury en die prins se beweerde onbevestigde skelm…
Ian Rawlins is gister tot 22 jaar tronkstraf vir die moord op sy gewese vrou, wat hy 12 keer op 13 Mei 2023 geskiet…
Daar was ook die insident met die deur wat oopgeblaas het op die Alaska Airlines 737 Max 9.