Vyf, waarvan een Koreaan, sterf in ongeluk
Vyf persone in twee voertuie het Saterdagmiddag gesterf toe die voertuie reg van voor met mekaar gebots het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,493 op Monday 1 April 2024.
Vyf persone in twee voertuie het Saterdagmiddag gesterf toe die voertuie reg van voor met mekaar gebots het.
Die polisieministerie sê eise vir die ondervraging van die minister oor Zuma se veiligheidsmaatreëls is roekeloos en buite orde.
Drie vriende is saam in 'n voertuig doodgeskiet, terwyl 'n vierde vriend slegs gewond is. Die polisie het 'n verdagte in hegtenis geneem.
'n Vrou is Saterdagaand in 'n beweerde bendeskietery doodgeskiet en 'n meisie gewond.
'n Man wat glo sy meisie doodsteek en daarna foto's en video's van haar sterwensoomblikke versprei, is in hegtenis geneem.
Bain’s Founders Collection 15 jaar Whiskey het die prys vir “World’s Best Grain Whisky” gewen.
Tyla het die rekord vir “most African performing artist with the most Spotify listeners” gebreek.
Gemeentelede van 'n kerk in Noordwes is Donderdagaand in die kerk van waardevolle besittings beroof.
Klere wat in 'n geïdentifiseerde plek opgespoor is, is nou in die polisie se besit. Die ondersoek duur voort. 'n Beloning van R1 miljoen…