Kyk: Passasierskepe Queen Mary 2 en Queen Victoria in Kaapstad-hawe
Queen Victoria vertrek vanaand net na 17:00 na Lissabon en Queen Mary 2 vertrek môre om 18:00 na Southampton.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,504 op Friday 12 April 2024.
Queen Victoria vertrek vanaand net na 17:00 na Lissabon en Queen Mary 2 vertrek môre om 18:00 na Southampton.
Drie verdagtes, tussen 23 en 36 jaar oud, is binne ure in die dorp en in die Nkululeko-woonbuurt geïdentifiseer en vir ondervraging ingeneem.
Hemel en hel vorm deel van Benadé se nuutste album, Die Lot, wat vandag aanlyn beskikbaar gestel is.
Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
Amerika en verskeie ander lande glo die weerwraakaanval sal binnekort plaasvind na die Iranse leier weer gesê het hulle gaan weerwraak neem.
Welkom se teen-bende-eenheid het 'n gesoekte verdagte in hegtenis geneem en in 'n afsonderlike voorval 'n versteekte 12-boor haelgeweer gevind.
Die kuberkraking van Microsoft het talle mense se inligting in gevaar gestel.
Dit sal jong mense help om voorsorg te tref om seksueel oordraagbare siektes asook swangerskappe te voorkom.
'n Veiligheidsbeampte is Donderdag buite sy wagkamer op 'n perseel in Irene in die gesig geskiet.
Steve Hofmeyr se vrou, Janine, is vir waarneming in 'n hospitaal opgeneem nadat hy 'n ruk gelede gesê het hulle het iets onder lede.