Kenia en Nigerië herroep Johnson & Johnson-hoesmedisyne
Hoë vlakke van diëtileenglikol is volgens Nigerië se nasionale agentskap vir voedsel en medisyne-administrasie en -beheer verbind aan die dood van dosyne kinders in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,504 op Friday 12 April 2024.
Hoë vlakke van diëtileenglikol is volgens Nigerië se nasionale agentskap vir voedsel en medisyne-administrasie en -beheer verbind aan die dood van dosyne kinders in…
Vier beweerde huisrowers wat 'n gesin van Harrismith in hulle huis oorval, aangehou en besteel het, is deur die polisie in hegtenis geneem.
Empatie en respek moet die grondslag wees van ons interaksies op sosiale media.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Rus bied 'n geleentheid vir interaksie met geliefdes en vriende.
'n Meisie (5) is na bewering deur 'n bestuurder van skoliervervoer in die voertuig verkrag.
Opruimingsoperasies het reeds begin in die gebiede wat geraak is.