Trui 26 ter ere van Luke Fleurs nie meer deur KCFC gebruik
Hy het nog nie in ‘n amptelike wedstryd gespeel nie maar sy trui nommer is afgetree in eer van hom.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,504 op Friday 12 April 2024.
Hy het nog nie in ‘n amptelike wedstryd gespeel nie maar sy trui nommer is afgetree in eer van hom.
Uber het ook gesê net ervare bestuurders wat deur agtergrond ondersoeke en 'n siftingsproses was, sal toegelaat word om tieners te vervoer.
Moenie wag tot dit te laat is nie skakel ons vandag by 083 533 3224 of 066 003 7453 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir…
Twee persone is dood en meer kritiek beseer toe 'n ambulans wat pasiënte vervoer en 'n vragmotor vanoggend in 'n ongeluk was.
'n Tradisionele heler se ontbinde liggaam is aan 'n houtdakbalk in sy woning ontdek.
Die polisie het binne 'n week op meer as R17 m. se vervalste goedere in Johannesburg beslag gelê.
Smith is nou tops in die wêreld met gisteraand se wen.
City Power se woordvoerder het gesê hulle het meer beveiliging gekry om hulle werkers en kontrakteurs te beskerm indien daar ‘n staking plaasvind.
Ogunbanjo was saam met Wigwe, die baas van Access Bank, dié se vrou en seun in ‘n helikopter toe dit op 9 Februarie net…
'n Onbekende man se liggaam is Donderdagmiddag in 'n steengroef-myndam gevind. Die polisie probeer hom identifiseer en sy naasbestaandes opspoor.