Man doodgeskiet toe polisie reageer op klagte van huishoudelike geweld
LIMPOPO. – ‘n Man (46) is Maandagaand doodgeskiet toe die polisie op ‘n klagte van huishoudelike geweld reageer het. Brig. Hlulani Mashaba sê polisielede…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,515 op Tuesday 23 April 2024.
LIMPOPO. – ‘n Man (46) is Maandagaand doodgeskiet toe die polisie op ‘n klagte van huishoudelike geweld reageer het. Brig. Hlulani Mashaba sê polisielede…
WES-KAAP. – ‘n Polisie-opleidingsbeampte verbonde aan die Phillipi-opleidingsakademie is Sondag deur Opod, die polisiewaghond, op aanklag van verkragting van ‘n vroulike rekruut, in hegtenis…
Groente hoef nie vervelig te wees nie. Met hierdie resep sal die meeste mense nie eers besef hulle eet groente nie. Patatwiele werk goed…
KAAPSTAD, WES-KAAP. – Biblioteke is beslis nie iets van die verlede nie. Die stad Kaapstad het ter viering van Wêreldboekedag hulle statistieke rakende biblioteke…
MPUMALANGA. – ‘n Ambulans is Maandagoggend tydens ‘n protesaksie op die R40 naby Casteel in Bosbokrand aan die brand gesteek. Daar word gevra protesteerders…
WES-KAAP. – Die polisiebestuur in die Wes-Kaap het ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat ‘n video van ‘n gru-motorfietsongelukstoneel, waar ‘n man (41) op…
A DA national government will commit to no new taxes.
*PERSVERKLARING Jaarliks word Wêreldboekedag op 23 April, die sterfdag van onder andere skrywers Miguel de Cervantes en William Shakespeare, gevier. Op hierdie dag, wanneer…
Lees ook: Regter keur Donald Trump se versoek af om saak van geklassifiseerde dokumente saak te skrap NEW YORK, VSA. – Donald Trump kan…
OOS-KAAP. – Altesaam 11 persone het onlangs in twee ongelukke in die Oos-Kaap gesterf. Die departement van vervoer in die provinsie sê beide die…