Afgesnyde kop by hek gevind, nog twee persone in hospitaal – familielid in aanhouding
LIMPOPO. – Die kop van ‘n man (41) is vanoggend by die hek van ‘n woning in Thohoyandou gekry. ‘n Vrou (32) en vermoedelik…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,535 op Monday 13 May 2024.
LIMPOPO. – Die kop van ‘n man (41) is vanoggend by die hek van ‘n woning in Thohoyandou gekry. ‘n Vrou (32) en vermoedelik…
SUMATRA, INDONESIË. – Nagenoeg 44 mense is dood en nog 15 vermis na fratsvloede en modderstortings die Sumatra-eiland in Indonesië die naweek getref het.…
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het aangekondig die seisoen vir respiratoriese sinsitiale virus (RSV) het reeds in Februarie begin. RSV is ‘n…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Beweerde dronkbestuurder het Saterdagmiddag laat met ‘n nooddiensvoertuig op ‘n strafbaremanslagtoneel in Toddstraat in Oaklands gebots. Reaction Unit South Africa sê…
KWAZULU-NATAL. – Twee minderjariges is Saterdagoggend beseer toe die voertuig waarin hulle passasiers was, op die Inandapad gerol en in ‘n sloot beland het.…
DURBAN, KZN. – Een persoon is beseer toe ’n vragmotor Maandagoggend op ’n verbindingspad tussen die R102 en Ottawa noord van Durban omgeslaan het.…
Wianco Blom en sy vrou Ilne wat in die 12de seisoen van Boer soek ’n Vrou te sien was, verwag ’n seuntjie. Die paartjie…
Lees ook: Aanhangers geskok oor baba wat op vloer lê by Taylor Swift-konsert WhatsApp het aangekondig dit is besig met ’n “groot opdatering” aan…
Lees ook: Taylor Swift maak geskiedenis by Grammy’s PARYS, FRANKRYK. – Taylor Swift-aanhangers was geskok na ‘n baba by haar konsert in Parys op…
Lees ook: Mense word aangemoedig om griepinenting te kry Die nasionale instituut vir oordraagbare siektes (NICD) het ‘n waarskuwing uitgereik oor ‘n vals boodskap…