Luister: Liedjieboer toonset Antjie Krog-gedig
Anton Goosen gee aanhangers ’n voorsmakie van sy nuwe album wat binnekort verskyn. Bly by my het Vrydag op alle digitale platforms verskyn. Die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,546 op Friday 24 May 2024.
Anton Goosen gee aanhangers ’n voorsmakie van sy nuwe album wat binnekort verskyn. Bly by my het Vrydag op alle digitale platforms verskyn. Die…
VRYSTAAT. – Vier lasbriewe is vir die inhegtenisneming van voormalige konst. Khabo James Lephatsoe (32) deur die hof uitgereik. Lephatsoe het nie vir ‘n…
KWAZULU-NATAL. – Twee mans wat laas op 23 April in KwDukuza opgemerk is, is op 27 April as vermis aangemeld. Die polisie het tydens…
Die polisie sê hulle is bewus van die video. Die bemanning was met ‘n soek-en-reddingsoperasie vir ‘n vermiste persoon besig en was ook na…
KWAZULU-NATAL. – Die kop van die liggaam van ‘n oorledene (63) is Donderdagoggend by T-Section-begraafplaas in Umlazi uit ‘n graf gesteel. Kol. Robert Netshiunda…
Altesaam 40 laekostehuise vir persone wat met gestremdhede lewe, is in Atteridgeville oorhandig, nadat die Thwane-burgemeestershuis in 2017 verkoop is. Cilliers Brink, die uitvoerende…
OOS-KAAP. – Amna Caroles (18), ‘n gr. 12-leeerder van Hoërskool Union op Graaff-Reinet is deur haar pa, Timotiya Andrew Caroles (42) se aansoek vir…
MOSSELBAAI, WES-KAAP. – ‘n Plaaslike visserman is Dinsdagaand omstreeks 22:15 by Beacon Wharf, naby Mosselbaaihawe, van verdrinking gered. Johan Ehlers van NSRI in Mosselbaai…
GAUTENG. – Twee verdagtes van Soshanguve, ‘n 29-jarige Mosambiekse burger en ‘n 30-jarige SA-burger, het Woensdag in die Atteridgeville-landdroshof vir die besit van onwettige…
This week the DA marched to our closing provincial rally in #Kimberley. Now it is up to voters to march to the polls and…