Seiljagbemanning in geskiedkundige redding ter see gered
KWAZULU-NATAL. – Bemanning van die seiljag Tipsy is Vrydag tydens ‘n geskiedkundige redding ter see gered nadat hulle die Vasco da Gama Ocean Race…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,549 op Monday 27 May 2024.
KWAZULU-NATAL. – Bemanning van die seiljag Tipsy is Vrydag tydens ‘n geskiedkundige redding ter see gered nadat hulle die Vasco da Gama Ocean Race…
From 27 to 28 May, those who applied can cast their votes. Make sure to: ✅ Confirm your voting station✅ Bring your SA ID…
Lees ook: Dept. van gesondheid reik waarskuwing uit na geval van aappokke in SA DURBAN. – Die departement van gesondheid het bevestig ‘n tweede…
Lees ook: Vier mans dood in massaskietery in Nyanga INTABAZWE, HARRISMITH. – Drie tavernes in Intabazwe en Harrismith is gisteraand en vanoggend deur ‘n…
LIMPOPO. – ‘n Peuterseun (1) is Sondag omstreeks 10:30 in ‘n vlak graf langs ‘n kerk in die Ga-Makanye-woonbuurt vermoor gevind. Kol. Malesela Ledwaba…
PIETERMARITZBURG, KZN. – Een persoon is ernstig beseer in ’n motorbotsing Sondagaand in Gladys Manziweg in Pietermaritzburg. Volgens KZN Private-ambulansdiens was twee motors in…
OOS-KAAP. – Twee verdagtes is onderskeidelik in die arm en been gewond, nadat hulle glo vanoggend omstreeks 09:00 op polisielede van openbare-orde-polisiëring en Vispol…
HOUTBAAI, WES-KAAP. – ’n Vrou (47) is Saterdag uit die Llandudno-kloof bo Houtbaai gered nadat sy geval het toe sy en ’n stapgroep op…
WES-KAAP. – Brendon Prinsloo is 18 jaar effektiewe tronkstraf deur die Oudtshoorn-streekhof opgelê. Hy is op ‘n aantal aanrandingsklagtes met die doel om ernstig…
Lees ook: Sowat 20 mense steeds in intensiewe sorg na turbulensie op Singapoer-vliegtuig PAPOEA NIEU-GUINEE. – Moontlik 2 000 mense is lewendig begrawe na…