Netanyahu sê aanval op Rafah was ‘tragiese ongeluk’
Lees ook: Israel en Hamas val mekaar weer aan RAFAH. – Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, het die aanval op Rafah waarin minstens…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,550 op Tuesday 28 May 2024.
Lees ook: Israel en Hamas val mekaar weer aan RAFAH. – Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, het die aanval op Rafah waarin minstens…
GAUTENG. – Drie verdagtes verskyn vandag op die aanklag van moord op Ditebogo Phalane (5) in die Pretoria-Noord-landdroshof. Lumka Mahanjane, woordvoerder van die NVG,…
Lees ook: MK-Party beweer dood van lede was oor padwoede LIMPOPO. – ‘n Man is Sondag oorlede tydens ‘n besoek aan ‘n bordeel. Die…
Irene-Louise van Wyk het in ’n musikale familie grootgeword. Haar ma het gesing en haar pa was ’n musiekpromotor. Daar is niks anders wat…
OOS-KAAP. – ‘n Vragmotor met ‘n kierserslys en T-hemde van die EFF in die Oos-Kaap is gister tydens taxigeweld in die Oos-Kaap geplunder. Die…
MK8 Diamond Security se bullet-kameras help jou seker maak jou huis en gesin is veilig. Maak seker jou gesin is veilig, skakel MK8 by…
Lees ook: Verkoue-infeksies is aan die toeneem Die departement van gesondheid het gister aangekondig ‘n man (39) in Durban het positief vir aappokke getoets.…
LIMPOPO. – ‘n Vrou (33) het glo Maandagoggend omstreeks 06:00 haar man (32) in die Elansdoom-woonbuurt doodgeskiet in wat as ‘n huishoudelike dispuut beskryf…
Lees ook: Twee MK-partylede doodgeskiet KATLEHONG, EKURHULENI. – Die MK-partywoordvoerder het in ’n onderhoud met IOL gesê die lede wat Sondag dood is, is…
MPUMALANGA: Motoriste wat tussen Emalahleni (Witbank) en Delmas ry, word gewaarsku die N12 is toe as gevolg van ‘n ongeluk, vermoedelik weens mis. Moeti…