Kleuter (2) met kneusplekke oor hele lyf sterf, ma se kêrel in arres
VRYSTAAT. – ‘n Kleuterseun is Donderdag by ‘n plaaslike kliniek in Tlholong, naby Kestell, met kneusmerke oor sy hele lyf, dood verklaar. Sy ma…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,560 op Friday 7 June 2024.
VRYSTAAT. – ‘n Kleuterseun is Donderdag by ‘n plaaslike kliniek in Tlholong, naby Kestell, met kneusmerke oor sy hele lyf, dood verklaar. Sy ma…
As jy jou vergaderings by die Horseshoe Inn Kimberley hou, kan jy weet dit sal glad verloop. Horseshoe bied verversings, het geen beurtkrag nie…
Lees ook: Minstens 30 dood in Israeliese aanval op skool in Gaza GAZA. – Die VSA het gesê Israel moet eerlik wees oor die…
Lees ook: Soektog na oorlewendes in Papoea Nieu-Guinee beëindig PAPOEA NIEU-GUINEE. – Die soektog na liggame na die grondstorting in Papoea Nieu-Guinee is amptelik…
Lees ook: City Power-kontrakteurs in Alexandra aangeval JOHANNESBURG. – City Power het die krag van twee suid-Johannesburgse residensiële komplekse afgesit oor ‘n gesamentlike uitstaande…
Jan Bloukaas, sanger en kletsrymer, oftewel Jean du Plessis, het weer ‘n skandering vir breinkanker ondergaan. Ten spyte van chemobehandeling het hy gister in…
Verdagtes is in Limpopo, KwaZulu-Natal en die Noord-Kaap in hegtenis geneem, nadat plofstof glo in hulle besit gevind is. Kol. Malesela Ledwaba sê twee…
Lees ook: Israel waarsku oorlog in Gaza kan aangaan tot einde van die jaar GAZA. – Minstens 30 mense is dood na die Israeliese…
Die Chery Tiggo 7 Pro kry jou in gemak by jou bestemming, maak nie saak waar dit is nie. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek…
Lees ook: Ses dood in Durban-storms KAAPSTAD. – Volgens Stad Kaapstad se woordvoerder vir Rampbestuur, Charlotte Powell, het ongeveer 41 informele nedersettings oorstroom met…