Rooivleis-organisasie vereer eenheid vir veediefstal en bedreigde spesies
NOORD-KAAP. – Sers. Jannie Barend en die Calvinia-eenheid vir veediefstal en bedreigde spesies, waaraan hy verbonde is, het beide tydens ‘n prestigegeleentheid toekennings ontvang.…