Nuusflits Uitgawe 1,570 — Monday 17 June 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,570 op Monday 17 June 2024.
Skietery op Jeugdag veroordeel
OOS-KAAP. – ‘n Skietery by ‘n kroeg in Bhabhatanestraat in die Walmer-lokasie, waartydens twee persone doodgeskiet en drie gewond is, word deur die provinsiale…
R100 000 uitgeloof vir suksesvolle arrestasie en vonnis
GAUTENG. – Die polisie in Gauteng bied ‘n beloning van R100 000 aan vir enige persoon wat kan help om Dennis Nyatsunga/Ngombeni, ook bekend…
Drie ‘ontvoerders’ in Kaapstad vasgetrek, slagoffer gered
WES-KAAP. – Drie beweerde ontvoerders is op 14 en 15 Junie deur die Valke in hegtenis geneem terwyl ‘n ontvoerde slagoffer teruggevind is. AO…
Verdagtes en pastoor na kleinhoewe-aanval in arres
NOORDWES. – Verdagtes, onder wie ‘n pastoor, is na ‘n aanval op Dinsdag 11 Junie op ‘n kleinhoewe buite Swartruggens waartydens ‘n vrou doodgemaak…
Paramedikus red Jack Russell se lewe
VRYSTAAT. – ‘n Jack Russell is tydens ‘n huisbrand in Genl. De La Reystraat in die voorstad van Generaal de Wet in Bloemfontein deur…
Ondersoekdirektoraat ontken inhegtenisneming van Gwede Mantashe dreig
Die NVG se ondersoekdirektoraat (OD) het bespiegelings oor die dreigende inhegtenisneming van Gwede Mantashe, die nasionale voorsitter van die ANC, weerlê. Henry Mamothame, woordvoerder…
Toegedraaide liggaam tydens padblokkade ontdek
KWAZULU-NATAL. – ‘n Toegedraaide liggaam is Vrydagaand op die M41, tydens die uitvoering van ‘n padblokkade, met die deursoek van ‘n voertuig ontdek. Durban-metropolisie…