Brasiliaan met kokaïen om lyf op lughawe vasgetrek
GAUTENG – Risclif Tadue Ramos (36) is Vrydag op OR Tambo Internasionale Lughawe met ‘n besending kokaïen om sy lyf gedraai, vasgetrek. Kapt. Lloyd…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,606 op Tuesday 23 July 2024.
GAUTENG – Risclif Tadue Ramos (36) is Vrydag op OR Tambo Internasionale Lughawe met ‘n besending kokaïen om sy lyf gedraai, vasgetrek. Kapt. Lloyd…
Lees ook: McKenzie soek duidelikheid oor Luxolo Adams se uitsluiting van Olimpiese Spele PARYS, FRANKRYK. – Franse owerhede het verlede jaar aangekondig Franse atlete…
Lees ook: CrowdStrike sê baie toestelle is al reggemaak WASHINGTON, VSA. – Verskeie huisleiers in die VSA het geëis die hoof van CrowdStrike, George…
LIMPOPO. – Frederick Botha (67), Gonzales Jorge (51), Gutierrez Lopes (43) en Simphiwe Khumalo (35) is op 19 Julie in hegtenis geneem, nadat ‘n…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Hond se toiletmaniere het Sondag tot ‘n fisiese argument tussen bure in Phoenix gelei. Reaction Unit South Africa sê ‘n oproep…
Lees ook: Twee mans vermis in branders by Milnerton President Cyril Ramaphosa het Julius Malema, die leier van die EFF, oor sy “onsmaaklike kommentaar…
GAUTENG. – Zakhele Bennet Hlongwane (53) van Mamelodi, ‘n provinsiale verkeersbeampte, het glo op 1 April omstreeks 05:00 sy vrou, Tili Desire Ngobeni (33),…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Bul is Maandagmiddag uit ‘n puttoilet in Redcliffe gered voordat hy kon verdrink. Reaction Unit South Africa sê beamptes het ongeveer…
GAUTENG. – Kirsten Anne Kluyts (34), ‘n onderwyseres van Hoërskool Delta Park, se liggaam is op 29 Oktober 2023 by die George Lea-ontspanningspark in…
MPUMALANGA. – Gerhard Sinden, ‘n pa van Lydenburg, het ‘n ope boodskap ter bewusmaking deur ‘n sosialemediaplasing aan ander ouers gerig. Mianay (10), sy…