Tiener vermis nadat sy buite skool in voertuig klim
GAUTENG. – ‘n Tiener (14) het op 31 Julie om 06:30 buite Laerskool Fairland in ‘n voertuig geklim, waarna sy nog nie weer van…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,615 op Thursday 1 August 2024.
GAUTENG. – ‘n Tiener (14) het op 31 Julie om 06:30 buite Laerskool Fairland in ‘n voertuig geklim, waarna sy nog nie weer van…
VRYSTAAT. – Mark Regal (50 ten tyde van die misdaad) is op 11 November 2020 op sy pa se plaas, Thelma, op Odendaalsrus, tydens…
Audi se nuwe A6 e-tron stel nuwe standaarde in die middelklas-segment met ‘n asemrowende ontwerp en ‘n indrukwekkende reeks. PERSVERKLARING: Ontdek alles wat jy…
Volkswagen se nuwe Touareg stel nuwe standaarde in die premium-SUV-segment met ‘n indrukwekkende ontwerp en gevorderde tegnologie. PERSVERKLARING: Ontdek alles wat jy van die…
André van Eck (37), ‘n Suid-Afrikaanse handtekeningversamelaar, se versameling is in die Duitse tydskrif, Autographen-Sammler, se mees onlangse uitgawe genoem. Dit is die oudste…
NOORD-KAAP. – Goud- en silwerstawe is gedurende November 2022 op ‘n plaas in Vosburg, waar ‘n man en sy vrou gehuur het, gesteel. AO…
MPUMALANGA. – ‘n Deurbraak is gemaak in die saak van ‘n geweer wat ‘n paar weke gelede onverklaarbaar by Skukuza in die KNP verdwyn…
NOORD-KAAP. – ‘n Man (41) is Dinsdag tronkstraf van ses jaar opgelê nadat hy op 21 Januarie 2023 op Brandvlei ‘n tienermeisie met ‘n…
KWAZULU-NATAL. – Drie gesinslede is Woensdagoggend vroeg deur verdagtes tydens ‘n huisroof in Vincent Dickensontraat in Cottonlands, Canelands vasgebind. Reaction Unit South Africa was…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man is Woensdag in Morlingstraat in Howick met ‘n baksteen geslaan. Hy is kritiek beseer en veg vir sy lewe. Midlands…