Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,615 — Thursday 1 August 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,615 op Thursday 1 August 2024.

Foto: SAPD
Afrikaans

Liggaam uit waterkanaal gehaal

1 August 2024

GAUTENG. – Die liggaam van ‘n man is Sondag uit ‘n sement-waterkanaal in Sharpeville gehaal. AO Martin Seaman sê polisielede van Sedibeng se waterpolisie-en-duikeenheid…

Foto: ALS Paramedics
Afrikaans

13 leerders in ongeluk beseer

1 August 2024

KWAZULU-NATAL. – Altesaam 13 skoolleerders is gister beseer toe hulle vervoer in ‘n muur en boom in die Bluff, suid van Durban, vasgery het.…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Luiperd val aan by lugmagbasis

1 August 2024

LIMPOPO. – Twee weermaglede is gedurende die naweek lig in aanvalle deur ‘n luiperd by die Hoedspruit-lugmagbasis beseer. Volgens die Citizen is ‘n lid…