Woon die oggendgesprek met Dawie Roodt en Willem Basson by die Horseshoe Inn by
Die Horseshoe Inn Kimberley en die Yonder Hartsfees bied ‘n oggendgesprek met Dawie Roodt en Willem Basson op 28 Augustus vanaf 09:00 aan. Kaartjies…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,621 op Wednesday 7 August 2024.
Die Horseshoe Inn Kimberley en die Yonder Hartsfees bied ‘n oggendgesprek met Dawie Roodt en Willem Basson op 28 Augustus vanaf 09:00 aan. Kaartjies…
Lees ook: Israel wil nuwe Hamas-leier doodmaak terwyl kommer oor volskaalse oorlog toeneem VSA. – Elon Musk het verskeie adverteerders gedagvaar omdat hulle glo…
Lees ook: Nasionale Vervoerveiligheidsraad hou verhoor oor Boeing 373 na paneel losskiet VSA. – ‘n Man dagvaar United Airlines na ‘n stukkie metaaldraad tydens…
GAUTENG. – Charley, die geliefde olifant en inwoner van die Nasionale Dieretuin in Pretoria is eersdaags afgetree. Nontsikelelo Mpulo, woordvoerder vir die dieretuin, sê…
Lees ook: Rusland stuur lugverdedigingstelsels na Iran ISRAEL. – Die Israeliese verdedigingsminister, Yoav Gallant, het gesê hulle gaan die nuwe Hamas-leier, Yahya Sinwar, doodmaak.…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Beseerde blou-aap is Maandag deur ‘n weldoener in Belvedere gered toe dit boonop deur honde aangeval is. Reaction Unit South Africa…
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het sy span vir Saterdag se Rugbykampioenskap-openingswedstryd teen Australië in Brisbane aangekondig, met twee sleutelskuiwe, naamlik Sacha Feinberg-Mngomezulu en Elrigh Louw,…
WES-KAAP. – George “Geweld” Thomas (58), die beweerde leier van die 28’s-tronkbende, is deur die minister van korrektiewe dienste, Pieter Groenewald, na ‘n ander…
Lees ook: Vroulike bokser onttrek van geveg teen vrou wat voorheen geslagsgeskiktheidstoets dop Caster Semenya het die Olimpiese owerhede gekritiseer vir geslagsreëls wat by…
Geniet die buitelewe sonder om luuksheid op te gee wanneer jy in die Chery Tiggo 7 Pro Max ry. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek…