Polisiekonstabel in hegtenis nadat sersant en nog 2 verdagtes doodgeskiet is
KWAZULU-NATAL. – ‘n Polisiekonstabel (38) wat Sondagmiddag tydens ‘n skietery met die polisie in Lindelani in Ntuzuma ontsnap het, is vanoggend in hegtenis geneem.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,633 op Monday 19 August 2024.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Polisiekonstabel (38) wat Sondagmiddag tydens ‘n skietery met die polisie in Lindelani in Ntuzuma ontsnap het, is vanoggend in hegtenis geneem.…
OOS-KAAP. – ‘n Polisiesersant (42), verbonde aan Oos-Londen se honde-eenheid, is Sondagoggend omstreeks 05:00 voor sy huis in Ndantsane doodgeskiet. Lt.kol. Siphokazi Mawisa sê…
OOS-KAAP. – ‘n Intelligensiegedrewe operasie het Saterdag tot die ontdekking van vuurwapens en ammunisie gelei, waarna ‘n verdagte (37) in hegtenis geneem is. Lt.kol.…
GAUTENG. – Die polisie het tydens ‘n intelligensiegedrewe operasie in Johannesburg op vervalste goedere met ‘n geskatte waarde van R37 m. beslag gelê. AO…
Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke ITALIЁ. – Een man is dood en ses mense is vermis na ‘n seiljag vanoggend naby…
Die oggendgesprek met Dawie Roodt en Willem Basson vind 28 Augustus om 09:00 plaas by die Horseshoe Inn Kimberley. Kaartjies is R150 p.p. en…
KWAZULU-NATAL. – Bonginkosi Khanyile is Vrydag deur die Valke op aanklagte van die oortreding van die wet op oproerige samekomste en sameswering om openbare…
Lees ook: Bestuurder van gesteelde polisievoertuig vlug na voetganger raakgery is KZN. – ’n Polisieman wat van die toneel van ’n tref-en-trap-ongeluk gevlug het,…
Lees ook: Gesondheidsdept. verseker Suid-Afrikaners a-pokke is hier onder beheer President Cyril Ramaphosa het die internasionale gemeenskap gevra om ’n regverdige pandemie-ooreenkoms aangaande die…
LIMPOPO. – ‘n Man (27) het glo Saterdagaand eers sy vrou in hulle huis met ‘n byl doodgekap, voordat hy sy eie lewe geneem…