Vrou by vulstasie in Sydenham doodgeskiet
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou, vermoedelik in haar 30’s, is vanoggend net na 07:30 by ‘n vulstasie in O’Flahertystraat in Sydenham doodgeskiet. Kol. Robert Netshiunda…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,655 op Tuesday 10 September 2024.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou, vermoedelik in haar 30’s, is vanoggend net na 07:30 by ‘n vulstasie in O’Flahertystraat in Sydenham doodgeskiet. Kol. Robert Netshiunda…
OOS-KAAP. – Masixole Bangiso (41) van Msixole Bangiso Prokureurs het Maandag in die Oos-Londen-landdroshof op aanklag van diefstal verskyn nadat hy die oggend deur…
Lees ook: Olimpiese atleet Rebecca Cheptegei nadoods deur Parys vereer KENIA. – Die man wat verantwoordelik was vir die dood van die Keniaanse Olimpiese…
Lees ook: Harvey Weinstein in New York vir herverhoor NEW YORK, VSA. – Die voormalige filmvervaardiger Harvey Weinstein het ’n noodhartoperasie ondergaan ná ’n…
Lees ook: Prinses Kate oor kankerbehandeling op Instagram VK. – Prinses Kate het in ’n video aangekondig dat sy haar kankerbehandeling voltooi het en…
GAUTENG. – Die staat het ‘n formele aansoek by die Palm Ridge-landdroshof ingedien om landdros Katlego Mokoena te laat onttrek in die saak van…
Lees ook: Springbokspeler toets glo positief vir verbode middel Sibusiso Nkosi, wat in 2019 die Wêreldbeker help wen het, is vir drie jaar uit…
NOORD-KAAP. – ‘n Verdagte van ‘n huisroof wat na bewering Vrydag in West End plaasgevind het, word deur Kimberley se moord-en-roof-eenheid gesoek. Sers. Timothy…
VRYSTAAT. – ‘n Vrou (63) is Maandagoggend omstreeks 05:45 uit ‘n yskoue rivier, waar sy gedryf het, gehaal. Sy het die aand gestap en…
Lees ook: Daily lotto uitslae vir 9 September 2024 Ithuba het aangekondig vanaand se Powerball-boerpot beloop R100 m. Dit volg na Vrydag se R90…