Vier verdagtes tydens polisie-operasie vir onwettige jag vasgetrek
NOORD-KAAP. – Vier verdagtes is Saterdag vir die onwettige jag van ‘n impala (rooibok) in hegtenis geneem en daar is op drie jaggewere beslag…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,661 op Monday 16 September 2024.
NOORD-KAAP. – Vier verdagtes is Saterdag vir die onwettige jag van ‘n impala (rooibok) in hegtenis geneem en daar is op drie jaggewere beslag…
GAUTENG. – ‘n Vermeende Nigeriese dwelmmuil is Vrydagaand met dwelms met ‘n geskatte waarde van meer as R13 m. op OR Tambo Internasionale Lughawe…
VRYSTAAT. – David Munashe (42) het Vrydag in die hof verskyn op aanklagte van die besit van vermoedelik gesteelde eiendom en oortreding van die…
VRYSTAAT. – Die liggaam van ‘n baba is deur ‘n huiseienaar in ‘n plastieksak in ‘n vrieskas in ‘n sinkhuis in Kutloanong gekry. Volgens…
Sinopse: Na ’n storm spoel ’n kleutermeisie op die Olifantsrivier se oewer uit. Wie is klein Ellie, hoe het sy in die rivier beland, en…