Vier in hegtenis in klopjag by restaurante in Menlyn Mall
GAUTENG. – Raui Kobeissi (42), bestuurder van die Babel-restaurant, is Saterdagaand saam met drie buitelandse werknemers, Emery Niyomuremyi (35) van Burundi, Amina Lameck (34)…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,663 op Wednesday 18 September 2024.
GAUTENG. – Raui Kobeissi (42), bestuurder van die Babel-restaurant, is Saterdagaand saam met drie buitelandse werknemers, Emery Niyomuremyi (35) van Burundi, Amina Lameck (34)…
Shoprite Holdings het ‘n vrywillige herroeping van sekere Deli-hummusprodukte aangekondig ná mikrobiologiese besmetting in drie lotte gevind is. Die herroeping raak hummusprodukte met verkoopdatums…
MPUMALANGA. – Nkosinathi Sibanyoni (28), die bestuurder van ‘n minibustaxi wat op 16 Februarie 2022 in ‘n ongeluk betrokke was waarin nege kinders omgekom…
NOORD-KAAP. – ‘n Persoon van belang word gesoek nadat ‘n babaseun, vermoedelik vyf of ses maande oud, op 8 Augustus in ‘n kombers in…
Sinopse: Jou vyand is nader as wat jy dink. Professor Nino Everhard word op sy kombuisvloer wakker met bloed oral. Iemand het ingebreek en hom…
WES-KAAP. – Twee kompartemente van ‘n passasierstrein met passasiers het Dinsdagaand omstreeks 18:30 in die Paarl by die Daljosaphat-stasie ontspoor. Lt.kol. Malcolm Pojie het…