KYK: Vliegtuig vlieg deur swaar turbulensie om data oor orkaan te kry
Lees ook: ‘As jy bly, gaan jy doodgaan’ – waarsku Florida-owerhede mense met Milton op pad Die US National Oceanic and Atmospheric Administration (NOAA)…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,684 op Wednesday 9 October 2024.
Lees ook: ‘As jy bly, gaan jy doodgaan’ – waarsku Florida-owerhede mense met Milton op pad Die US National Oceanic and Atmospheric Administration (NOAA)…
Alle inkomende en uitgaande vlugte na en van King Phalo-lughawe in Oos-Londen is Dinsdag weens gure weer vertraag. Ernest Mulibana, woordvoerder van Acsa, die…
GAUTENG. – Die adjunkskoolhoof (51) van Hoërskool Rivoni in Daveyton is Dinsdag doodgeskiet terwyl hy ‘n vergadering by die Chris Hani Mall bygewoon het.…
Lees ook: Verdagtes op Lusikisiki in hegtenis geneem, nie aangekeer vir massaskietery nie – polisieminister Een verdagte is in hegtenis geneem in verband met…
GAUTENG. – Altesaam 42 leerlinge van Hoërskool Relebogile in Carletonville is Maandag na ‘n hospitaal geneem nadat die voertuig waarmee hulle na en van…
OOS-KAAP. – Sers. Gcobolwethu Kedama, verbonde aan Tylden-polisie, het op aanklagte van korrupsie, omkopery en veediefstal in die Cathcart-landdroshof verskyn. Kedama bly in aanhouding.…
WES-KAAP. – ‘n Swart springboklammetjie het Vrydag by Kingswood Golf Estate in George, in die Tuinroete, sy opwagting gemaak. Foto’s van die lam is…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie het Dinsdagmiddag twee verdagtes doodgeskiet wat in verband met ‘n skietinsident op 11 September gesoek is. Kol. Robert Netshiunda sê…
Past. Ray McCauley (75), bekende kerkleier en stigter van die Rhema-kerk, is Dinsdagaand om 18:46 oorlede. Volgens ‘n verklaring van die kerk het hy…