Buitelanders met Adidas-skoene, vermoedelik van gekaapte vragmotor, gearresteer
LIMPOPO. – Twee buitelanders is Vrydag met 85 pare Adidas-skoene, vermoedelik afkomstig van ‘n vragmotor wat in September in Putfontein, Gauteng, gekaap is, in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,696 op Monday 21 October 2024.
LIMPOPO. – Twee buitelanders is Vrydag met 85 pare Adidas-skoene, vermoedelik afkomstig van ‘n vragmotor wat in September in Putfontein, Gauteng, gekaap is, in…
Lees ook: Daily lotto uitslae vir 20 Oktober 2024 Ithuba het ’n waarskuwing uitgereik oor bedrieglike SMS’e en e-posse wat beweer mense het die…
NOORDWES. – ‘n Brand het Sondag in die Kosmos-woonbuurt in Hartbeespoortdam uitgebreek en huise verswelg. Die beeldopname is van Zack op YouTube gedeel, maar…
Lees ook: Daily lotto uitslae vir 20 Oktober 2024 Woensdag se Lotto-boerpot is nou R86 miljoen. Dit volg na dit verskeie kere oorgerol het.…
LIMPOPO. – Die liggaam van ‘n gr. 10-tienermeisie (16), in haar skooluniform geklee, is Saterdag omstreeks 13:00 in bosse ontdek. Kol. Malesela Ledwaba sê…
Lees ook: Kabelo Gwamanda bedank as burgemeester van Johannesburg JOHANNESBURG. – Die voormalige burgemeester van Johannesburg, Kabelo Gwamanda, is vry op borg na hy…
WES-KAAP. – Drie mans het Sondagmiddag in Seinestraat, Delft, in wat geglo word ‘n bendeverwante insident te wees, gesterf. ‘n 14-jarige seun het die…
Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik Die nuutste misdaadstatistieke in Suid-Afrika dui aan misdadigers teiken nou meer voertuie wat aan besighede behoort. Data…
Lees ook: Vier tienersoldate van Israel dood in Hezbollah-aanval GAZA. – Minstens 87 mense is dood en verskeie mense is vermis ná ’n aanval…
Lees ook: Beskuldigde in Lusikisiki-skietery laat vaar borgaansoek Suid-Afrikaners is deur verskeie waarskuwings deur die Suid-Afrikaanse weerdiens oor vandag se weer voorberei. ’n Geel…