Afrikaans
Meisie (9) met ma herenig
WES-KAAP. – Die 9-jarige meisie van Hartenbos wat op 14 Oktober deur haar pa by die skool gehaal en daarna verdwyn het, is Woensdag…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,713 op Thursday 7 November 2024.
WES-KAAP. – Die 9-jarige meisie van Hartenbos wat op 14 Oktober deur haar pa by die skool gehaal en daarna verdwyn het, is Woensdag…
MPUMALANGA. – ‘n Mosambiekse burger (49) is Woensdagmiddag vir openbare geweld by die Lebombo-grenspos gearresteer. Kapt. Magonseni Nkosi sê die verdagte het sy taxi…
GAUTENG. – 110 leerlinge van Laerskool Tamaho in Katlehong is Woensdag deur nood- mediese dienste na verskeie klinieke en hospitale gehaas. 12 leerlinge is…