Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur
Lees ook: Nog reën voorspel vir Spanje na oorstromings Wetenskaplikes het voorspel dat 2024 die warmste opgetekende jaar ooit sal wees, met die 1.5°C-drempel…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,725 op Tuesday 19 November 2024.
Lees ook: Nog reën voorspel vir Spanje na oorstromings Wetenskaplikes het voorspel dat 2024 die warmste opgetekende jaar ooit sal wees, met die 1.5°C-drempel…
NOORDWES. – Twee persone het Saterdag in ‘n botsing tussen twee voertuie op die R556 gesterf. Nog persone is beseer, van wie nog een…
LIMPOPO. – Twee seuns, onderskeidelik 14 en 9 jaar, het Sondag in die Ngwaritsirivier in die Sekhukhune-omgewing verdrink. ‘n Seun wat hulle te hulp…
Lees ook: Leerling deur ‘boelie’ in skoolbadkamer gehang in VSA, skool sê dit was ‘gekskeerdery’ CHINA. – Verskeie mense is beseer toe ‘n motor…
WES-KAAP. – ‘n Boggelrugwalvis wat onlangs op ‘n vragmotor deur Constantia vervoer is, het motoriste verstom. Spencer Oldham, NSRI-bevelvoerder van Houtbaai, sê diensbemanning het…
LIMPOPO. – ‘n 22-jarige verdagte het Maandag in die hof verskyn nadat ‘n 3-jarige en ‘n 4-jarige Vrydag in die Vhembe-distrik verkrag is. Kol.…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Chemiese ontploffing wat Maandag by ‘n fabriek in Balfourstraat in die omgewing van Jacobs, suid van Durban, plaasgevind het, het die…
NEW YORK. – ’n Piesang wat met silwer kleeflint aan ’n muur vasgeplak is, word binnekort vir tussen R19,000,000 en R29,000,000 verkoop by Sotheby’s…
Lees ook: Donald Trump wil weermag inspan om omwettige immigrante te deporteer VSA. – ‘n Seun (7) is verlede week in die hospitaal opgeneem…
KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n man wat volgens vermoede vermoor en van ‘n brug gegooi is, is in Sundumbili uit die Tugelarivier gehaal.…