Gesin glo tydens braai beroof
KWAZULU-NATAL. – ‘n Gesin van vyf, onder wie ‘n babameisie van 17 maande en haar oppasser, is glo Vrydag in Colchester-singel in Parkgate, beroof.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,738 op Monday 2 December 2024.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Gesin van vyf, onder wie ‘n babameisie van 17 maande en haar oppasser, is glo Vrydag in Colchester-singel in Parkgate, beroof.…
OOS-KAAP. – Oorskot, vermoedelik dié van Silvia Wittal (45) wat op 30 Desember 2021 vermis geraak het, is Sondagoggend op Schoenmakerskop ontdek. Kapt. André…
WES-KAAP. – Agt persone, onder wie kinders, het Sondagoggend gesterf toe die bus waarin hulle gereis het, omstreeks 07:10 op die hoek van Rouxstraat…
OOS-KAAP. – ‘n Bejaarde man en vrou onderskeidelik 70 en 74 jaar oud, is Donderdag met noodlottige skietwonde aan hulle koppe in hulle slaapkamer…
NOORDWES. – Die onderhoof (63) van Laerskool Kgwenaype het op aanklagte van seksuele voorbereiding, seksuele aanranding en statutêre verkragting van ‘n 12-jarige in die…
Lees ook: Elon Musk nou deel van Donald Trump se kabinet Donald Trump het Brics-lande gedreig met ‘n 100% handelstarief op uitvoergoedere as hulle…
MPUMALANGA. – Twee vermeende rowers is Saterdagaand voor middernag tydens ‘n beweerde roof deur ‘n gewapende ryloper, vir wie hulle ‘n geleentheid gegee het,…
MPUMALANGA. – Vyf vermeende kitsbankrowers is vroegoggend (Maandag) tydens ‘n skietery in Emalahleni (Witbank) doodgeskiet. ‘n Sesde verdagte is gearresteer. Foto: SAPD Kol. Katlego…
Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing oor ‘n hittegolf vir verskeie dele van…
Lees ook: Solidariteit skik met regering oor twee Bela-klousules President Cyril Ramaphosa se kantoor het in ’n verklaring gesê president Ramaphosa neem kennis van…