Powerball uitslae vir 13 Desember 2024
Boerpotte: PowerBall: R24 miljoen PowerBall Plus: R5 miljoen Daily lotto: R650 000 Uitslae: PowerBall: 03, 28, 39, 40, 49. Powerball: 14. PowerBall Plus: 07, 22, 26, 36, 44. Powerball: 12. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,749 op Friday 13 December 2024.
Boerpotte: PowerBall: R24 miljoen PowerBall Plus: R5 miljoen Daily lotto: R650 000 Uitslae: PowerBall: 03, 28, 39, 40, 49. Powerball: 14. PowerBall Plus: 07, 22, 26, 36, 44. Powerball: 12. Daily lotto:…
KWAZULU-NATAL. – Lethiwe Princess Mthimkhulu (32) is deur die Verulam-streekhof tot 10 jaar tronkstraf gevonnis nadat sy vir Phakamani Phumlani Sibiya (34) gedwing het…
WES-KAAP. – ‘n Kaapse kobra is gistermiddag (Donderdag) op Danabaai se Tweede Strand in die Mosselbaai-omgewing opgemerk, gevang en daarna veilig vrygelaat. Christian Stopforth…
KWAZULU-NATAL. – Een persoon het gesterf toe ‘n voertuig met drie insittendes op die M13 naby die Engen Polo Pony-vulstasie in Shongweni, wes van…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Flying is one of the safest ways to travel, but a little…
GAUTENG. – Hugh Herbst (39) is Dinsdag gearresteer en het op aanklag van beweerde handel in dagga in die Kempton Park-landdroshof verskyn. Tydens ‘n…
NOORDWES. – Jacobus Venter (28) en Isaac Matebele (44) het glo Woensdag die polisie gebel om te sê hulle is in die moeiliheid en…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Dreaming of that sun-kissed glow? Whether you’re soaking up the sun, spritzing…
Amper een miljoen passasiers sal tydens die besigste week van die feessoeisoen deur lughawens en lugrederye van Suid-Afrika gevlieg word. Terence Delomoney, van die…
VRYSTAAT. – Thanduxolo Khalipa, die uitvoerende burgemeester van Matjhabeng- plaaslike munisipaliteit, is op drie aanklagte in die Odendaalsrus-landdroshof gevonnis. Sy bestuurder en lyfwag het…