Kind in kitskosrestaurant-deurry doodgeskiet
GAUTENG. – ‘n Kind (6) is Vrydagaand tydens ‘n gewapende roof by McDonald’s in Brickfield, Meadowdale, se deurry doodgeskiet. Col. Dimakatso Nevhuhulwi sê twee…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,773 op Monday 6 January 2025.
GAUTENG. – ‘n Kind (6) is Vrydagaand tydens ‘n gewapende roof by McDonald’s in Brickfield, Meadowdale, se deurry doodgeskiet. Col. Dimakatso Nevhuhulwi sê twee…
Lees ook: Lusikisiki-massaskieterysaak tot Februarie uitgestel Die laaste verdagte in die Lusikisiki-massaskieterysaak is gistermiddag in hegtenis geneem. Die verdagte is by die King William’s…
Waarskuwing: Sterk taal in video WES-KAAP. – Die verdagtes wat glo op Oujaarsdag ‘n Uber-bestuurder beroof het en onwetend deur ‘n paneelbordkamera afgeneem is,…
GAUTENG. – In nog ‘n onbevestigde voorval is ‘n kind glo Sondagaand naby die R80, by Bremerstraat, deur twee mans gegryp en die bosse…
Polisielede wat met volle salaris geskors is en tuis sit, kos die belastingbetaler ongeveer R3l.87 m. aan salarisse. Van die 40 polisielede wat vir…
GAUTENG. – Gedenkplate van nisse by die Bredel-begraafplaas in Kempton Park is totaal verwoes. Geliefdes se as is op die grond aangetref. Die Stad…