Nege voertuie in een aand deur ysterpenne en klippe beskadig
GAUTENG. – Altesaam nege voertuie is Vrydagaand alleen deur skerpgemaakte ysterpenne en klippe op paaie rondom Pretoria beskadig. Volgens LiveTraffic is een van die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,801 op Monday 3 February 2025.
GAUTENG. – Altesaam nege voertuie is Vrydagaand alleen deur skerpgemaakte ysterpenne en klippe op paaie rondom Pretoria beskadig. Volgens LiveTraffic is een van die…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. It’s important to remember that the reality of retirement is closer than…
GAUTENG. – Sowat 81 persone is Sondagmiddag omstreeks 17:00 in ‘n busongeluk in die Wonderboom-gebied in Pretoria beseer. Pretoria Emergency Volunteer Services (PVES) sê…
NOORDWES. – Adj.off. Jack Motlhabya (37), adj.off. Menzi Shabalala (38), sers. Ntutuko Dladla (40) en sers. Samkelo Mbotho (38) is Vrydag gearresteer nadat Neo…
WES-KAAP. – Joha van Dyk (27), bekende jeugverhaalskrywer van die reeks Branderjaer, Vuurvreter en Kanniedood, is Sondagoggend onverwags oorlede nadat sy die vorige dag…
GAUTENG. – Retshegofetse Sennelo van Hoërskool Krugersdorp het Saterdag in die teater van Netcare Sunward Park-hospitaal gesterf nadat hy en ‘n spanmaat in ‘n…
WES-KAAP. – Die liggaam van Felicia Micheals (15), ook as Blommie bekend, is op 1 Februarie in ‘n vlak graf ontdek nadat sy op…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. The TRACN4 Elands Marathon is back! This scenic race, hosted by the…
Lees ook: Donald Trump dreig Brics-lande met 100% tariewe oor VSA-dollar WASHINGTON, VSA.- Die Amerikaanse president Donald Trump het oor die naweek tariewe teen…
X-beeldmateriaal aan einde van berig. Pres. Cyril Ramaphosa het op Twitter reageer na pres. Donald Trump tydens ‘n media-onderhoud gesê het hulp aan Suid-Afrika…