Budget speech 2025 submissions closing soon
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. South Africa’s 2025 Budget Speech is just around the corner, and there’s…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,804 op Thursday 6 February 2025.
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. South Africa’s 2025 Budget Speech is just around the corner, and there’s…
Die departement van werkskepping en arbeid het nuwe minimum lone in die Staatskoerant afgekondig. Die nuwe minimum lone tree vanaf 1 Maart 2025 in…
TEXAS, VSA. – ‘n Krisisspesialis van Texas dagvaar Blake Lively vir laster na sy hom en sy maatskappy betrek het in haar regsaksie teen…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Plaaslike raadslid het in die hospitaal gesterf nadat hy Dinsdagaand in sy huis in Sundumbili geskiet is. Samantha Meyrick van IPSS…
SPANJE. – Die saak teen Luis Rubiales, die voormalige hoof van die Spaanse sokkerfederasie, het die week in ‘n hof in Spanje begin. Lees…
Die NSRI het gedurende 2024 aan 1 096 operasies meegedoen, waartydens 1 629 persone wat in gevaarlike situasies verkeer het, gehelp is. Charl Maritz,…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Kariega, 5 February 2025 – Volkswagen has proudly unveiled the new entry-level…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die grootste deel van Suid-Afrika – Noord-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Gauteng, Noord-Wes, Vrystaat, Mpumalanga en Limpopo – vir vandag…
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, het aangekondig hy gaan nie die G20-beraad vir ministers later die maand in Suid-Afrika bywoon nie…
WES-KAAP. – Die Bellville- kommersiële misdaadhof het Pieter Jacobus Adams (58) skuldig bevind aan 435 aanklagte van bedrog en direkte tronkstraf van 10 jaar,…