Nuusflits Uitgawe 1,807 — Sunday 9 February 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,807 op Sunday 9 February 2025.
Jong man sterf toe trein hom tref
KWAZULU-NATAL. – ‘n Jong man (19) is Saterdagmiddag net na 13:00 dood toe ‘n trein hom op ‘n treinspoor tussen Tongaat en Ballito getref…
Man wat glo 2-jarige verkrag in hof
MPUMALANGA. – ‘n Man (26) het Vrydag in die Chief Albert Luthuli-landdroshof verskyn nadat hy glo ‘n kleutermeisie (2) in ‘n ou verlate huis…
Drie verdagtes in skietery met polisie dood
KWAZULU-NATAL. – Drie verdagtes het noodlottige skietwonde opgedoen toe hulle Saterdagmiddag met die polisie in Bhambayi in Inanda in ‘n skietery betrokke was. Kol.…
Dagga van meer as R15 m. onderskep
LIMPOPO. – In wat as ‘n groot deurbraak bestempel is, het die polisie Vrydag dagga ter waarde van R15 m. in ‘n vragmotor in…
Stiefma in hof nadat ‘dogter met kookwater gebrand is’
NOORDWES. – ‘n Stiefma (30) het Vrydag op aanklag van kindermishandeling in die Ventersdorp-landdroshof verskyn nadat kookwater oor ‘n meisie (7) uitgegooi is. Kapt.…
KYK: Ongeluk tussen minibus en bakkie eis 13
LIMPOPO. – 10 insittendes van ‘n minibus en drie van ‘n bakkie het Saterdagoggend op die R40, naby Klaserie, in ‘n ongeluk reg van…
Jong man sterf nadat hy en tiener van krans val
OOS-KAAP. – ‘n Jong man (19) het Saterdagoggend vroeg gesterf en ‘n tienerseun (17) is beseer nadat hulle ongeveer 20 tot 30 m van…